ONS SAL JOU KONTAK!

    Nuus

    Kyk na ons jongste nuus en bly op hoogte van wat by Hulp Met Skuld gebeur

    • Volgens die Afrikaanse HAT woordeboek is skuld:  ‘n som geld wat jy nog moet betaal vir ‘n diens of goedere wat reeds aan jou gelewer is, of ‘n som geld wat jy geleen het en moet terugbetaal Voorbeelde van skuld: Huislening Motorfin...

    • Skuld verjaar oftewel verval wel in Suid-Afrika. Sekere skuld kan afgeskryf word indien die skuld ouer as drie jaar is, maar dit is ’n bietjie meer gekompliseerd as dit. Watter skuld kan nie verjaar nie? Hierdie tipe skuld kan jou vir 30 jaar agtervo...

    • Het jy al ooit die gesegde gehoor, as armoede by die voordeur inkom, vlug die liefde by die agterdeur uit? Om in ’n verhouding te wees, is nie altyd maklik nie, maar wanneer die stres van uitstaande skuld op jou toesak plaas dit nie net......

    • Is dit regtig so eenvoudig? Waar is die vangplek? Daar is een … Wanneer jy aansoek doen vir skuldberading en die proses die punt bereik waar die skuldberader jou skuld moet herstruktureer (’n verslag wat sê watter krediteure gaan watter bedrag ...

    • Is skuldberading vir almal? Beslis nie. Skuldberading is nie ’n serp en een grote pas vir almal nie. Elke persoon se situasie verskil. Maar voordat jy sommer net besluit dat skuldberading is ’n goeie of ’n slegte idee, kom ek verduidelik eers vir jou...

    • Jy het die besluit gemaak. Skuldberading is die tou wat jy gaan benodig om jou uit hierdie skuldput te help. Somme was gemaak en jy weet hoeveel jy per maand gaan moet betaal. Maar daar is nog net een vragie wat jy wil vra voordat......

    • Kom ons begin by die begin. Daar is nie iets soos ’n skuld swartlys nie. Dit is ’n term wat vroeërjare ontstaan het omdat kredietburo’s net negatiewe informasie van kliënte gehou het. Tye het verander. Kredietburo’s hou deesdae positiewe en negatiewe...

    • Is jy finansieel in die knyp? Met die stygende kos pryse en brandstof en alles wat net onbekostigbaar word begin jy wonder of skuldberading nie dalk ’n uitweg is nie. Dan onthou jy van iemand wat vir jou vertel het van iemand wat hulle ken......

    • Met die huidige finansiële klimaat in Suid-Afrika leef die meeste van ons van salaris tot salaris. Soms voel dit asof ons ses weke maande het, want jou rande wil net nie hou nie. Alles is op. Petrol. Kos. Krag. Beurtkrag maak ook nie ons finansiële.....

    • Met die huidige rentekoerse en al die paaiemente wat jy per maand op jou skuld moet afbetaal is dit elke dag ’n gesukkel om kop bo water te hou. Soms voel dit dat ongeag wat jy doen, jy kom net nie voor nie. As jy......

    • Ek kan nie vir julle verduidelik hoeveel keer mense hulp vra met hulle skuld maar hulle soek nie skuldberading nie. Dit is iets waaroor ek al vir jare wonder, hoekom voel soveel mense negatief teenoor skuldberading? Ek verstaan dat soos met enige and...

    • Hoe lank bly skuldberading op jou naam? Die kort antwoord op hierdie vraag is, totdat al jou skuld op betaal is en jy ’n klaringsertifikaat vanaf jou skuldberader gekry het. Voor 19 Februarie 2015 was daar ’n opsie gewees waar die kliënt skuldberadin...