


Hulp met Skuld konsolideer al jou maandelikse terugbetalings in een bekostigbare paaiement. Ons onderhandel vir verlaagde rentekoerse op jou huislening, voertuigfinansiering, persoonlikelenings, kredietkaarte en selfs jou meubelrekeninge.
Afhangend van die bedrag wat jy skuld en die maandelikse paaiement wat jy kan bekostig probeer ons om jou skuld vry te kry in die kortste moontlike tydperk. Gewoonlik tussen 12 tot 60 maande.
Die skuldberadings proses beskerm jou teen regsaksie van jou krediteure, selfs al is jy ’n bietjie agterstallig met jou skuld.
Hulp met Skuld stop ook dadelik daardie knaende, dreigende oproepe vanaf skuldeisers.
Het jy regtig Hulp met Skuld se hulp nodig? Vra jouself die volgende vrae:
Indien jy JA op enige van hierdie vrae geantwoord het, is dit nou die tyd om Hulp met Skuld te kontak.
Kontak Hulp met Skuld en vind uit hoeveel kan jy minder per maand betaal vir jou skuld.