ONS SAL JOU KONTAK!

    Volgens die Afrikaanse HAT woordeboek is skuld:  'n som geld wat jy nog moet betaal vir 'n diens of goedere wat reeds aan jou gelewer is, of 'n som geld wat jy geleen het en moet terugbetaal Voorbeelde van skuld: Huislening Motorfinansiering Kredietkaarte Persoonlike lenings Klererekeninge Meubelrekeninge Dalk...

    Skuld verjaar oftewel verval wel in Suid-Afrika. Sekere skuld kan afgeskryf word indien die skuld ouer as drie jaar is, maar dit is ’n bietjie meer gekompliseerd as dit. Watter skuld kan nie verjaar nie? Hierdie tipe skuld kan jou vir 30 jaar agtervolg: Huislenings Munisipale rekeninge ...

    Het jy al ooit die gesegde gehoor, as armoede by die voordeur inkom, vlug die liefde by die agterdeur uit? Om in ’n verhouding te wees, is nie altyd maklik nie, maar wanneer die stres van uitstaande skuld op jou toesak plaas dit nie net druk...

    Is skuldberading vir almal? Beslis nie. Skuldberading is nie ’n serp en een grote pas vir almal nie. Elke persoon se situasie verskil. Maar voordat jy sommer net besluit dat skuldberading is ’n goeie of ’n slegte idee, kom ek verduidelik eers vir jou presies...

    Jy het die besluit gemaak. Skuldberading is die tou wat jy gaan benodig om jou uit hierdie skuldput te help. Somme was gemaak en jy weet hoeveel jy per maand gaan moet betaal. Maar daar is nog net een vragie wat jy wil vra voordat...

    Is jy finansieel in die knyp? Met die stygende kos pryse en brandstof en alles wat net onbekostigbaar word begin jy wonder of skuldberading nie dalk ’n uitweg is nie. Dan onthou jy van iemand wat vir jou vertel het van iemand wat hulle ken wat...

    Met die huidige finansiële klimaat in Suid-Afrika leef die meeste van ons van salaris tot salaris. Soms voel dit asof ons ses weke maande het, want jou rande wil net nie hou nie. Alles is op. Petrol. Kos. Krag. Beurtkrag maak ook nie ons finansiële situasie beter...